Harley Davidson
Een van die dinge wat Harley-Davidson so uniek maak, is die ongeëwenaarde nalatenskap wat hulle oor soveel generasies van motorfietsvervaardiging heen geskep het.
Die maatskappy is in 1903 in Milwaukee, Wisconsin deur die vriende William S. Harley en Arthur Davidson begin.
In Suid-Afrika is dit baie mense se droom om ’n Harley te besit. Stuurwiel het ’n wye verskeidenheid wat jou drome kan help waar word.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir Harley Davidson.