Hino logo

Hino

Hino is die swaargewig- kommersiële arm van Toyota.

As dit ’n Toyota is, is dit gehalte wat ’n gegewe is.

Stuurwiel is ’n enorme aanhanger van alles wat Toyota is.

Models

1 resultate
  • 200 Series Image

    200 Series

    Met reg een van Suid Afrika se gewildste klein stedelike vragmotors.Hino 200 het nie die kragtigste enjin nie, maar Toyota het hierdie ... Lees meer

    Met reg een van Suid Afrika se gewildste klein stedelike vragmotors.

    Hino 200 het nie die kragtigste enjin nie, maar Toyota het hierdie vragmotor ontwikkel vir die strafste plaaslike toestande. Veral die lae gehalte diesel, wat dikwels ‘n kwessie is vir vloot bestuurders.

    Hierdie 3-ton Hino is ‘n uitstekende stedelike vragmotor, met ‘n staal kajuit wat goeie alombewussyn toelaat.

    Die groot aantrekking met Hino 200, is die 2.9-liter diesel enjin. Dit maak nie indrukwekkende syfers nie (slegs 66kW en 192Nm), maar is ongelooflik duursaam.

    Vlootbestuurders by klein maatskappye weet dat Hino 200 se diesel enjin ‘n bittereinder is. Verrigting sukkel dalk ʼn bietjie op die hoëveld, omdat dit nie ‘n turboaanjaer het nie.

    Maar die groot voordeel is dat hierdie 2.9-liter enjin opgestel is om op Euro 2 brandstof te loop, en kan met laer risiko op swakker gehalte diesel loop. Wat ʼn brandstof werklikheid is vir Suid Afrikaanse vragmotor eienaars.

    Lees minder

    Beskikbare voertuie: 5

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
Help

Hoe kan ons Jou help?

BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.