Honda Motorbikes
Honda se sukses in die wêreldmark is die resultaat van volgehoue investering in elk van die markte waarin hulle teenwoordig is.
Sedert sy ontstaan as ’n volfiliaal van die Honda Motor Company in Junie 2000 het Honda ’n belangrike rolspeler in Suid-Afrika geword. Honda poog om deur ’n reeks motors, motorfietse en kragprodukte aan sy kliënte se behoeftes te voldoen.
Stuurwiel het van die voortreflikste Honda-motorfietse beskikbaar. Jy vertrou Stuurwiel – en ons vertrou Honda.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir Honda Motorbikes.