Indian
Met Plaris Industry se verkryging van Indian Motorcycle in 2011 het dié motorfietsvervaardiger sedertdien weer by die pad aangesluit wat deur dié maatskappy se pioniers in die eerste helfte van die 20ste eeu gebaan is.
Tans kombineer Indian Motorcycle Company hoëprestasie- tegnologiese innovering om vennootskappe te ondersteun en ‘n verskeidenheid van outentieke, ikoniese motorfietse wat heeltyd uitbrei.
Dit is met groot trots dat Stuurwiel hierdie ongelooflike motorfietse op ons webtuiste ten toon stel.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir Indian.