JAC
JAC is ’n gehalte- Chinese handelsmerk wat bekostigbare voertuie aan die mark lewer.
JAC het ’n groot voetspoor wat verkoops- en naverkoopdiens in Suid-Afrika betref,
en Stuurwiel is trots daarop om ’n klein rol in dié fabrikaat se groei te speel.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir JAC.