Mini
Die MINI-fenomeen is reg oor die wêreld herskep en opnuut bedink.
MINI is uniek gebore en is tot vandag toe nog net so uniek as wat Mr. Bean is.
Stuurwiel is ’n entoesias van dié motorikoon en is trots op die verskeidenheid van MINI’s wat ons hier vertoon.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir Mini.