Opel
Opel is een van Europa se grootste motorvervaardigers en bied Duitse gehalte en verfyning.
Dit is reeds in 1862 in Rüsselheim, Duitsland, deur Adam Opel gestig, en is ’n relatiewe nisaanbod in Suid-Afrika.
Opel het vele lojale ondersteuners en Stuurwiel is trots daarop om ’n hele paar uitstekende voorbeelde te kan bied.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir Opel.