Peugeot
Danksy styl, binne-ontwerp en werksverrigting is Peugeot in 2017 deur ’n groep van 58 Europese joernaliste as Motor van die Jaar aangewys.
Dit is die eerste bekroonde SNV sedert die trofee in 1964 geskep is, en die vyfde Peugeot was as Motor van die Jaar geseëvier het: die 308 in 2014, die 307 in 2002, die 405 in 1988 en die 504 in 1969.
Peugeot het ’n lojale ondersteuningsbasis in Suid-Afrika en dit is maklik om agter te kom waarom: Die produk is uitstekend.
Models
-
2008
Treffende voorkoms en ‘n skitterende bestuurservaring.Peugeot se 2008 kruisvoertuig lyk meer oorspronklik bakwerk en stilering as en st... Lees meerTreffende voorkoms en ‘n skitterende bestuurservaring.
Peugeot se 2008 kruisvoertuig lyk meer oorspronklik bakwerk en stilering as en stylvol as enige Duitse of Oosterse kruisvoertuie van dieselfde grootte.
Bestuurservaring stel nie teleur nie. Peugeot se turbopetrol enjin en 6-spoed outomatiese ratkas lewer al die versnelling wat jy vereis, selfs op die hoëveld. Met heel skaflike brandstofgebruik.
Die 2008 het nie ‘n tradisionele tydreëlingketting nie. Maar ‘nat’ tydreëlinggordel, wat noukeurige versorging verg om ‘n enjin kwessie te voorkom wanneer die groot myle opbou.
Binneruim is spoggerig en oorspronklik, en weerspieël 2008 se uitstekende algehele ontwerp. Enigste haakplek is daai klein stuurwiel, wat party bestuurders mee sukkel om hande te oorkruis, wanner daar baie stuur insette gemaak moet word teen lae spoed. Vir lang bestuurders, kan die stuurwiel se vorm ook deels die 2008 se instrumentasie verduister.
Peugeot is beroemd vir klein voertuie met voortreflike grootvoertuig ritgehalte en 2008 bewaar daai erfenis met ritgehalte was baie gemakliker is as mededingers.
Handelaar netwerk is klein, maar 2008 is ‘n voorkeur klein kruisvoertuig vir kopers wat iets treffend soek wat ook belonend is om te bestuur.
Lees minderBeskikbare voertuie: 29
-
Landtrek
Sjinese ingenieurswese met Franse ontwerp maak vir ʼn baie anderse bakkie oorsprongverhaal.Peugeot se Landtrek is deur Changan ontwikkel... Lees meerSjinese ingenieurswese met Franse ontwerp maak vir ʼn baie anderse bakkie oorsprongverhaal.
Peugeot se Landtrek is deur Changan ontwikkel, maar gelukkig het die Franse verantwoordelikheid geneem vir die bakwerk en binneruim. Gevolglik lyk dit soos ‘n tradisionele dubbelkajuit bakkie, en spanne beter as meeste suiwer Sjinese bakkies.
Binnekant is propvol Peugeot passasiermotor onderdele en skakelaars, wat Landtrek een van die meer aangename binneruime in die bakkie mark gee.
Swakplek is die 1.9-liter turbodiesel enjin, wat met 110kW en 350Nm nie werklik kan meeding met sterker 2- en 2.4-liter turbodiesel dubbelkajuite nie.
Laaibak is enorm en langer as Hilux of Ranger. So as jy ‘n dubbelkajuit soek suiwer vir lang voorwerpe saamneem op ‘n langnaweek, is Landtrek ‘n goeie roep.
GWM se P300 bied meer enjinkrag en waarde vir dieselfde prys. En Landtrek se meganiese tweeling, die Changan Hunter diesel, is ook beskikbaar teen ‘n baie laer prys as die Franse dubbelkajuit.
Lees minderBeskikbare voertuie: 219