Volvo
Volvo-motors word die meeste geken aan hul verbintenis tot veiligheid, betroubaarheid en duursaamheid.
Dit is ’n ope geheim dat Stuurwiel ’n groot ondersteuner van dié handelsmerk, en wel vir ’n legio redes: goed geprys, ’n laediefstalrisiko en aantreklikheid, met al die bekende Volvo-pluspunte.
Models
Modelle is binnekort hier – loer intussen deur alle voertuie hier vir Volvo.