Kwartaallikse
prysverslag vir gebruikte rygoed

1 Jan. 2026 tot 31 Maart 2026

Suid-Afrika se gebruiktevoertuigmark wys veerkragtigheid te midde van veranderende verbruikervoorkeure

Suid-Afrika se mark vir gebruikte rygoed het merkwaardige aktiwiteit in die eerste kwartaal van 2026 getoon, met ’n substansiële getal van 102 759 rygoed wat op handelaarplatforms gelys is. Onder 100 408 van die totale bedrag is die gemiddelde gebruikte ryding tydens dié kwartaal vir R487 500 gelys, in ’n mark wat oor die algemeen toeganklik is, maar toenemende polarisering toon tussen bekostigbare rygoed en premium luukse modelle.

Suzuki-rygoed het die volumestatistiek oorheers met 15 245 eenhede wat gelys is, maar die gemiddelde prys van R279 500 beklemtoon dié handelsmerk se fokus op rygoed op intreevlak. Dit staan in skrille kontras met die premium handelsmerke wat die hoër range op die pryslys inneem. Land Rover het die top-20-fabrikate met ’n gemiddelde prys van R1 110 400 gelei, met Mercedes-Benz kort op hul hakke met R871 000, wat op die voortdurende aanvraag na eksklusiewe SUV’s en ontwerpersedans dui.

< Terug na alle verslae

Mediaanprys per bakwerktipe

Die bakwerkontleding bied ’n interessante oorsig van Suid-Afrikaanse rygoedvoorkeure. SUV’s en luikrugrygoed kraai koning hier met ’n gekombineerde 71 429 lystings. SUV’s alleen sluit 38 564 eenhede in met ’n mediaanprys van R390 800. Die bakkiemark getuig van ’n robuuste kommersiële en leefstylbehoefte, met die ikoniese dubbelkajuitbakkies wat met ’n mediaanprys van R599 900 spog – heelwat hoër as die enkelkajuite se mediaanprys van R369 900.

Gemiddelde kilometerlesing tydens verkoop

Die gemiddelde kilometerlesings tydens die verkoopproses skets ’n fassinerende digotomie tussen stads- en ontspanningsvoertuie. Hoewel luikrûe en motorfietse ’n gemiddelde kilometerlesing van 25 500 km en 9 700 km het – wat op oorwegend stedelike gebruik dui – is modelle soos stasiewaens (126 700 km) en minibusse (61 400 km) duidelik vir langer reise ingespan.

Stasiewa

292 lystings
126 700km

Afslaankap

341 lystings
68 100km

Stasiewa

4290 lystings
61 700km

Minibus

1076 lystings
61 400km

Koepee

1184 lystings
53 600km

Enkelkajuitbakkie

5329 lystings
47 400km

Verlengdekajuitbakkie

1092 lystings
45 400km

Dubbelkajuitbakkie

10579 lystings
43 700km

MPV

1286 lystings
39 400km

Paneelvoertuig

678 lystings
35 400km

SUV

33954 lystings
34 800km

Luikrug

30334 lystings
25 500km

Motorfiets

1680 lystings
9 700km
0km20 000km40 000km60 000km80 000km100 000km120 000km140 000km

Gemiddelde getal dae op die mark

As mens die spoed bekyk waarmee rygoed kom en gaan, wys die bakkies waar Dawid die wortels gegrawe het. Dubbelkajuitbakkies bly gemiddeld slegs 52 dae op die vloer, terwyl luikrûe binne slegs 49 dae opgeraap word. Aan die ander kant dui die syfers daarop dat afslaankappe en koepees meer geduld vereis – dit bly tipies gemiddeld 94 en 80 dae op die vloer.

Afslaankap

333 lystings
94 dae

Paneelvoertuig

675 lystings
83 dae

Koepee

1175 lystings
80 dae

Stasiewa

4134 lystings
72 dae

Stasiewa

290 lystings
70 dae

Motorfiets

1037 lystings
65 dae

MPV

1265 lystings
64 dae

SUV

31046 lystings
63 dae

Minibus

988 lystings
61 dae

Enkelkajuitbakkie

5234 lystings
57 dae

Dubbelkajuitbakkie

10298 lystings
52 dae

Luikrug

20620 lystings
49 dae

Verlengdekajuitbakkie

1059 lystings
33 dae
0102030405060708090100

Modelwaardedaling jaar op jaar

Met ’n oog op die toekoms lê die mark se vuurtoets in die vermoë van modelle om hul waarde te behou. Die voorlopige vergelyking van 2025- met 2026-pryse dui daarop sekere modelle baie steiler waardedalingkurwes toon, terwyl ander beter beleggings te blyk wees. Met die ekonomiese vooruitsigte wat steeds onseker is, is Suid-Afrikaanse kopers al meer agter waarde vir geld aan, wat verseker dat die mark vir tweedehandse rygoed ’n dinamiese en belangrike komponent van die Suid-Afrikaanse voertuiglandskap bly.

Vinnigste waardevermindering

2020 Audi A1

105 > 167 lystings

R480 000 > R330 000
-31.3%

2024 Toyota Hilux

332 > 249 lystings

R699 900 > R560 000
-20.0%

2025 Triumph Speed Twin

442 > 401 lystings

R186 600 > R149 000
-19.9%

2024 Suzuki Swift

467 > 552 lystings

R259 900 > R209 900
-19.2%

2025 Ford Territory

155 > 265 lystings

R576 000 > R469 900
-18.4%

Stadigste waardevermindering

2021 Toyota Fortuner

101 > 117 lystings

R539 900 > R529 900
-1.9%

2018 Toyota Hilux

131 > 120 lystings

R429 000 > R419 900
-2.1%

2019 Toyota Hilux

149 > 152 lystings

R409 900 > R339 900
-2.4%

2025 Toyota Fortuner

156 > 215 lystings

R705 800 > R684 900
-3.0%

2018 Ford Ranger

145 > 141 lystings

R299 900 > R289 900
-3.3%

Vinnigste waardevermindering

Porsche Cayenne

187 > 151 lystings

R1 295 000 > R999 000
-22.9%

Volkswagen T-Roc

600 > 638 lystings

R630 000 > R499 900
-20.6%

Triumph Speed Twin

443 > 405 lystings

R186 000 > R149 000
-19.9%

Jaecoo J7

149 > 174 lystings

R599 900 > R489 900
-18.3%

Jeep Wrangler

280 > 195 lystings

R459 900 > R399 900
-13.0%

Stadigste waardevermindering

Ford Everest

661 > 954 lystings

R809 900 > R798 900
-1.4%

Audi Q2

302 > 230 lystings

R608 600 > R600 000
-1.4%

KIA Sportage

207 > 183 lystings

R324 900 > R319 900
-1.5%

Suzuki Swift

3760 > 8574 lystings

R263 200 > R258 900
-1.6%

Volkswagen Polo Classic

277 > 344 lystings

R274 500 > R270 000
-1.7%

Vinnigste waardevermindering

Audi A1 2018-2020

115 > 180 lystings

R480 000 > R330 000
-31.3%

Triumph Speed Twin 2024-2026

443 > 405 lystings

R186 000 > R149 000
-19.9%

Jaecoo J7 2024-2026

149 > 174 lystings

R599 900 > R489 900
-18.3%

BMW 3 Series (G20) 2021-2023

158 > 149 lystings

R688 900 > R580 000
-15.8%

Hyundai Venue 2021-2023

188 > 150 lystings

R259 800 > R219 900
-15.4%

Stadigste waardevermindering

KIA Picanto 2024-2026

126 > 159 lystings

R239 900 > R237 000
-1.2%

Suzuki Baleno 2024-2026

249 > 466 lystings

R284 900 > R279 900
-1.8%

Toyota Fortuner 2021-2023

343 > 313 lystings

R569 900 > R559 900
-1.8%

Toyota Corolla Quest 2021-2023

205 > 154 lystings

R250 000 > R244 900
-2.0%

Volkswagen Polo Vivo 2021-2023

639 > 840 lystings

R214 500 > R209 900
-2.1%

Die meeste modellystings in elke groot stad

Kaapstad

Suzuki Swift

1099 lystings

Suzuki Jimny

1044 lystings

Suzuki Fronx

599 lystings

Durban

Isuzu D-Max

889 lystings

Volkswagen Polo Vivo

770 lystings

Ford Ranger

629 lystings

Johannesburg

Audi A1

3469 lystings

Suzuki Swift

3398 lystings

Volkswagen Polo Vivo

1336 lystings

Pretoria

Audi A1

1632 lystings

Ford Ranger

637 lystings

Toyota Hilux

560 lystings
05001000150020002500300035004000

Prysbandverdeling

Die enorme breedte van die mark word vasgevat in die prysbandverdeling, met die meeste voertuie wat vir tussen R151 000 en R450 000 gelys is. Die data dui egter ook op ’n robuuste mark aan die ander ekstreem, met meer as 1 500 eenhede wat vir meer as R1 miljoen gelys is.

Onder R50k

174 lystings
0.2%

R50k - R100k

790 lystings
0.8%

R100k - R150k

3067 lystings
3%

R150k - R200k

7358 lystings
7.2%

R200k - R250k

12912 lystings
12.6%

R250k - R300k

17336 lystings
16.9%

R300k - R350k

8697 lystings
8.5%

R350k - R400k

8822 lystings
8.6%

R400k - R450k

6148 lystings
6.0%

R450k - R500k

6596 lystings
6.4%

R500k - R600k

10434 lystings
10.2%

R600k - R700k

6713 lystings
6.5%

R700k - R800k

3855 lystings
3.8%

R800k - R900k

2834 lystings
2.8%

R900k - R1m

1780 lystings
1.7%

R1m - R1.25m

2083 lystings
2.0%

R1.25m - R1.5m

1389 lystings
1.4%

R1.5m - R1.75m

577 lystings
0.6%

R1.75m - R2m

400 lystings
0.4%

R2m - R3m

490 lystings
0.5%

R3m - R4m

147 lystings
0.1%

R4m - R5m

51 lystings
0.0%

R5m - R7m

54 lystings
0.1%

R7m - R9m

9 lystings
0.0%

R9m - R11m

3 lystings
0.0%

R11m - R13m

2 lystings
0.0%

R13m - R15m

2 lystings
0.0%

R15m+

6 lystings
0.0%
0%5%10%15%20%

Metodologie

Dié verslag is gebaseer op 102 759 rydinglystings wat tussen 1 Januarie en 31 Maart 2026 op die STUURWIEL-platform gelaai is. Pryse reflekteer die geadverteerde lystingsprys (of kortingsprys, waar van toepassing) tydens die lysting – dus nié die bevestigde verkoopspryse nie, omdat STUURWIEL nie transaksiedata stoor nie. ’n Ryding word as “verkoop” beskou as die lysting deur die handelaar verwyder of onttrek word, wat as die beste aanduider vir markuitgang dien. Syfers word direk uit STUURWIEL se eie markdata geneem, en is nie derdeparty of opnamegbaseerde beramings nie.

KYK HIERNA

KOOP OF VERKOOP JOU VOERTUIG – DIE SLIM MANIER

Op soek na 'n splinternuwe voertuig!
Ons Voertuig Concierge diens neem die stres uit die koopproses deur die regte voertuig vir jou te vind en namens jou met ons betroubare handelaarsnetwerk te onderhandel. Dit bespaar jou tyd, geld en onnodige moeite.

Wil jy jou voertuig verkoop!
Ons is aktief op soek na lae kilometer, uitstekende gehalte voertuie, veral dié wat gemiddeld minder as 15 000 km per jaar ry. Ons bied 'n deursigtige, moeitevrye proses met mededingende aanbiedinge, sodat jy jou voertuig vinnig, maklik en teen die beste moontlike waarde kan verkoop.
BEKYK VERGELYKINGS

VERGELYK RYGOED

Jy het rygoed gekies.

Geen rygoed is bygevoeg om te kan vergelyk nie

Sluit Vergelyk

VEELVULDIGE REKENINGS GEVIND Close button

Ons het verskeie rekenings gevind wat aan dié e-posadres gekoppel is.
Kies asseblief ’n rekening om in te teken:

    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Voertuignavraagterugvoer

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    TERUGVOER: HELP MY SOEK

    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Kies ’n opsie, asseblief.
    • Ek is nie ’n blikbrein nie. Stuur hom vir ons! Klik asseblief dié boksie.
    CHANGECARS logo
    Concierge service logo

    Logo
    Concierge service logo
    Close button

    Jou ryding is suksesvol opgelaai!

    Ons het ’n e-pos aan jou gestuur. Bevestig asseblief jou e-posadres.

    hammer-icon

    Geluk, hoor!

    Keer terug webtuiste toe.